Oops! Sorry!!


This site doesn't support Internet Explorer. Please use a modern browser like Chrome, Firefox or Edge.

Boek 'n Sessie met My!
Liza Schoeman - Neuro Life Coach

Clarissa Groenewald*

Liza is Tops.

Ek moet sê, die laaste 2 weke nadat ek jou laas gesien het. Ek kon 'n verskil agterkom. My irritasie vlakke is baie af.

In die aand, of as net iets gebeur dan sit ek net en ek haal stadig asem en ek relax net oor dit.

So ek kan regtig agterkom dat ek beter voel. Selfs gister het ek en my man bietjie 'n verskil oor 'n saak gehad. Waar ek gewoonlik sou kwaad raak of opvlieënd of dalk geïrriteerd raak, het ek net asem gehaal en ok aangegaan.

Ek het geluister wat hy sê en aangegaan. So ja, dankie daarvoor.  

Marti

Martie

Thankful for the improvement.

I have been seeing Liza Schoeman now for going on 3 years. When I first came to see her, I had numerous emotional problems.

The damage ranged from childhood abuse, death of both my parents at a young age, self-mutilation (emotional and physical), divorce and physical abuse from my spouse.
 

She taught me how to believe in myself and God again. After I brought my daughter to see her, her grades improved with almost 15%.

I am really blessed that God sent her on my way when He did. Without her help I would be dead today or worse.... She was truly the hand of God upon my life.

Forever grateful, Martie.

Cawood & Antoinette

Cawood & Antoinette

Wat 'n verskil.

Ons het 'n pragtige babadogtertjie aangeneem wat 19 dae oud was. Sy was besonder klein by geboorte. Toe sy twee maande oud is het ons besef dat sy moontlik doof kon wees.

Die lang pad het begin. Dokters, terapeute, oudioloog, ens. is besoek en vasgestel dat sy wel doof is. Groot aanpassings in ons huwelik het begin inskop.

Ons was verwys na Liza Schoeman. Dit was die wonderlikste geskenk wat God ons ooit kon gee!!!!

Ek kan net getuig dat Liza ons uit 'n baie diep sloot kon help uitkom. Baie dankie Liza.

Liza Schoeman - MLNP Practitioner

━ Ontmoet Liza Schoeman

Ek is Liza Schoeman, 'n gesertifiseerde Neuro-Lewensafrigter (Multilevel Neuro Processing). MLNP Fasiliteerder, International Business/Life Coach & Funksionele Terapeut.

💡 Voel jy vasgevang?

Finansiële druk. Span-konflik. ’n Gebrek aan passie. Hierdie is nie net probleme nie — dis simptome van ’n dieper onderliggende wortel.

🎯 As jy wil weet wat werklik agter hierdie uitdagings skuil kom boek 'n sessie met my.

BOEK 'N SESSIE

Nog Getuienisse

Natalie Kruger

Natalie Kruger

Dawie Olckers

Baie dankie vir dit wat ek a.g.v. jou leiding en Mentorskap ervaar en bereik het.

Ek het vandag besef dat die traumatiese ervaring wat ek 22 jaar gelede beleef het, ’n groot bydraer was dat ek sekere besluite in my lewe geneem het wat net nie moes gewees het nie, want dit was nie tot my of my gesin se voordeel nie.

Jou identifisering daarvan tydens doen van Ekokaart en die verskeie MLNP Sessies het my lewe verander. Dit is asof ek helderheid asook my lewenslus en dryfkrag teruggekry het.

Ek kan dit sien in die “Output” in my werksomgewing waar ek weer die resultate kry waaraan ek gewoond was om te bereik, maar nooit kon verstaan hoekom ek dit nie kon bereik sedert 2003 nie.

Verder het ek ook geleer dat trauma in Liggaamsgeheue gestoor word en dat dit kan manifesteer in jou liggaamshouding. Ek het sedert my laerskool jare al met krom skouers geloop en hoe hard ek ookal probeer het, het niks gehelp daarvoor nie.

Ek kon selfs nie wanneer ek inspanning gebruik het om nie boggel-rug te hê dit regkry om fier regop te wees nie. (Weet nie wat die Trauma was wat dit veroorsaak het nie)

Tydens een van ons sessies, via Zoom, het jy opgemerk dat jy kan agterkom dat my liggaamshouding verander het. Dit het my bewus gemaak daarvan en is dit die lekkerste om myself sywaarts in winkelvenster te sien en my skouers en rug is vierkantig en reguit.

Baie dankie, jy is TOPS!!!

Exhaustion

Overcome Exhaustion and Regain Energy.

Focus

Cultivate Calm and Focus.

Goals

Achieve clear, goal-oriented direction.

Life Changes

Make Lasting Life Changes.

Values

Align with your deepest values.

Connect

Connect with yourself, understand the real you.

© 2025 Carpe Diem - Liza Schoeman