Oops! Sorry!!


This site doesn't support Internet Explorer. Please use a modern browser like Chrome, Firefox or Edge.

Boek 'n Sessie met My!

Vir die Ouer of Leerkrag

Indien u hulp benodig hoe om kinders te help om deur hulle emosionele hindernisse of emosionele pyn te kom, is u welkom om ‘n e-pos te stuur aan [email protected]

Of ‘n boodskap te stuur aan 082 788 557.

Ek bied ‘n kort 3dag kursus aanlyn wat die emosies beleef in gedrag uitspeel en riglyne verskaf om by die verlangde emosies te kan uitkom met goeie gedrag.

Baie dankie vir u ondersteuning.

Seëninge vir u

For the Parent or Teacher

If you need help with helping children get through their emotional barriers or emotional pain, you are welcome to email
[email protected]

Or send a message to 082 788 557.

I offer a short 3-day course online that plays out the emotions experienced in behavior and provides guidelines to be able to get to the desired emotions with good behavior.

Thank you so much for your support.

Blessings to you

Kies Jou Story

Hoekom kinders Die Klein Robbetjies storie moet lees en die lesse wat hulle sal leer.

1. Gesin dinamika 
2. Grense & Assesserings.
3. Verhoudings in Gesinsopset

Die Klein Robbetjies

Die Klein Robbetjies

Bestel die Boek

Hoekom kinders die JIK storie moet lees en die lesse wat hulle sal leer.

1. Gedrag – Skoonmaak proses.
2. Stukkende Selfbeeld
3. Verandering

JIK

JIK

Bestel die Boek

Hoekom kinders die Sponsliefde storie moet lees en die lesse wat hulle sal leer.

1. Emosies en Selfbeeld
2. Liefde Posisie Waarde
3. Nuwe Selfbeeld Waarde

Spongelove

Sponsliefde

Bestel die Boek
Liza Schoeman - MLNP Practitioner

━ Ontmoet Liza Schoeman

Ek is Liza Schoeman, 'n gesertifiseerde Neuro-Lewensafrigter (Multilevel Neuro Processing). MLNP Fasiliteerder, International Business/Life Coach & Funksionele Terapeut.

BOEK 'N SESSIE
Carpe Diem

Nog Getuienisse

Natalie Kruger

Natalie Kruger

© 2025 Carpe Diem - Liza Schoeman