Oops! Sorry!!


This site doesn't support Internet Explorer. Please use a modern browser like Chrome, Firefox or Edge.

Boek 'n Sessie met My!
sport

Ahron Davis - Cricket

Ahron Davis

Dit is die begin van Cricket Coaching.

Ahron Davis

Hier is die foto van die jong man. Hy het vir die eerste keer die batting geopen vir die O13A span vir wie hy normaalweg no. 5 bat en hy het sy hoogste score ooit gemaak 76 van 58 balle. Vir 'n aanvallende speler het hy baie geduld getoon en goeie besluite geneem. Sy wicket keeping het ook aansienlik verbeter. 😁

Ahron Davis
Ahron Davis

Hier is die jong man se groei wat plaas gevind het. Hy het aanvanklik vir 2 verskillende plekke Krieket gespeel; Skool en Club krieket. En hy speel nou vir meer as 5 verskillende plekke en teen einde 2025 was hy genooi deur Indië om daar te gaan speel.

Vir Strikers CC 34* (11)
(7 September 2024)
2 (10)
22 (16)
42* (41)
3* (5)
52* (19)

(12 Oktober 2024)
27 (24). 
21 (16)
22 (16)
0 (1)
28 (34). 
7 (9).     
262 (203)

SR: 129 - AVG: 33 Vanaf Januarie 2025:
27* (30)
65 (44)
21 (18)
54 (16)
12 (4)
26 (18)
92* (63)
10 (12)
307 (205)

AVG: 51.7 SR: 150 Vir die skool:
Die 2de leerling ooit wat 50 teen die onderwysers aanteken.

© Carpe Diem - Liza Schoeman